Pieter Kroukamp
@pieter_kroukamp · Politiek · 39d gelede
Afrikaner Jeug · 39d gelede views
Nie 'n TikTok nie, nie ’n Instagram-reel nie, regte nuus van ’n geloofwaardige bron. Al hoe meer jongmense vermy die nuus heeltemal, maar hoekom? Kyk die nuutste episode van Minister van Menings waar Charné Mostert ondersoek instel na die redes agter dié verskynsel.