Stefan Pieters
@stefan_pieters · Wêreld · 39d gelede
Internasionaal · 39d gelede views
In hierdie week se episode gesels Dirk met Jaco Kleynhans oor die uitnodiging wat hy ontvang het om die Europese Parlement toe te spreek. Hulle delf ook verder in Europa se bekommernisse oor Suid-Afrika se wette en beleide asook die boodskap wat Jaco vir Suid-Afrikaners het.