Springboks kry ‘n harde les by Ellis Park
Die Bokke het die skrum oorheers, die voorsprong gehad… en toe alles weggegee. ‘n Kliniese All Blacks-span het die wêreldkampioene by hulle eie vesting verneder.
Rugby, krieket en alles daartussen
5 artikels